
=====================================================================
Welslae met slypskole (AV 7:4)
=====================================================================

Inhoudsoorsig


Welslae met slypskole

Die doel van die slypskole wat deur die SvA en die Afrikaanse Skrywersvereniging aangebied word, is om jeugdige Afrikaanse skrywers toe te 
rus met vaardighede in verskillende soorte skryfwerk en om dan die beste van hul manuskripte in 'n bundel op te neem. Hier is 'n voorbeeld 
van die skeppende werk wat onlangs gelewer is:
Lente 
 Terwyl die lentebries saggies waai
 en die reuk van stuifmeel in my neus opkruip,
 terwyl meisies se rokkies hemelhoog swaai
 en die kilheid van die winter verder wegsluip,
 sit ek hier in eenheid met my siel
 en ek voel-voel na die mooiheid van
 'n blom.
 Terwyl die wete daarvan my binneste verniel,
 laat die skoonheid daarvan my
 totaal en al stom.
 Ek tas na die perfektheid van 'n roos
 en skep dan 'n visuele beeld.
 Ja, my vingerpunte bly maar 'n baie groot troos.
 Daarom versorg ek dit gereeld.
 Ek is dankbaar vir elke voltjie in
 die hemelruim,
 vir elke diertjie en kind,
 selfs vir elke blom in my denkbeeldige tuin
 en vir die renboogkleure in eenheid gebind.
 Ja, ek voel deel van elke lente-
 atmosfeer al is ek net 'n bogkind.
 En daarom bring ek my dankbaar-
 heid aan ons Liewe Heer,
 want dis lente en ek is blind.
 Rochelle Louw

Hierdie blad: <http://www.afrikaans.com/av746.html> Voeg kommentaar toe aan hierdie bladsy. Skryf gerus aan die redaksie.  Kopiereg (c) 
Stigting vir Afrikaans 1999, 2000       Blaai terug | Blaai om
.

Enige woord Al die woorde Presiese frase   /// Afrikaans Vandag -- Finaal 2000 /// Nuwe SBA maak deure oop met Afrikaans /// Gedig met 
skets van Nick Mallet /// Bertie du Plessis s /// Nuwe Direktoraat: Buitelandse Betrekkinge /// Afrikaans-Ekspo groei steeds /// Welslae 
met slypskole /// Wat onthou word, l n aan die hart /// Vertel hulle van die rykdom in Afrikaans /// Ons lesers skryf: Voorstelle vir 
'realiste' /// Ons lesers skryf: Leer van Vlaandere /// Buro van woorde staan sterk /// Veeltaligheid in nuwe Suid-Afrika /// 
Nederlandssprekers leer Afrikaans /// Taal, kleur en eiewaarde /// Burgeroorlog in Afrikaanse geledere /// Vir fliekvlooie, boekwurms, 
jappies en ... /// Punt in die wind /// Eie woord en klank voer mee /// Handleiding oor grammatika en uitspraak /// Europa eis kennis van 
tale /// Die tinktinkie en die renboog /// Taalwerkers saam onder Afrikaanse kombers /// Tieners wil nie lees nie! Wie is skuldig? /// 
Oupa se woorde is kompas in nood /// Trots van die SvA  geletterdheidswerk /// Luister na stem van ware identiteit /// 'Ons gee Afrikaans 
'n nuwe baadjie' /// 'Donderse Engelsman' is prestigepryswenner /// Taalspeletjies gee vonk aan Afrikaanse lesse /// Plaasskole word 'n 
avontuur /// Afrikaans Vandag sit hand by /// In Amerika klop harte warm vir Afrikaans /// Die kode is P /// Een van talle suksesvolle 
literre skryfskole /// Engels ongeskik vir Afrika renaissance /// Ons lesers skryf: Gebruik Engels om Afrikaans te prys /// Kongres toon 
literatuur is poort tot kennis /// Moedertoorn /// Laat feeste voorhuisdeure wyer oopmaak /// Skep eenvormigheid met flair /// Vista-
studente se Afrikaansfees maak geskiedenis /// Daar's lewe by die Afrikaanse Skrywersvereniging /// 'Kyk met haikoe-o' /// Daar is 'n tyd 
vir gaan... /// Ontmoet Afrikat /// Vakansiebestemming: Valsbaai /// Grootkop rol

